Laerskool Tuinrand

Geagte Bestuur,
Graag wil ons u bedank vir die uitstekende diens wat ons ontvang het tydens ons rit Vrydag aand. Diet Bestuurder was baie professioneel en vriendelik en die bus in n baie goeie toestand. Dra asb oor aan al die betrokkenes.

Laerskool Tuinrand

Laerskool Swartkop

Geagte Adriaan Robberts,
Ons maak graag van die geleentheid gebruik om jou en jou personeel te bedank vir die wyse waarop julle ons kinders en personeel veilig tydens die musiekblyspel vervoer het.
Te midde van groot druk het die bus-bestuurders hulle goed gekwyt van hulle taak.
Ons wens is dat ons nog n lang besigheids-verhouding met Robberts busdiens sa he.

Laerskool Booysens

Ek wil net graag van die geleentheid gebruik maark, om baie dankie te se vir julle profesionele diens. Die kinders se gerief is te alle tye in ag geneem, en hul veiligheid was nommer een prioritieit.
Dit was n aangename ervaring om saam met u te reis en ek hoop dat ons weer van u kan gebruik maak in die toekoms.