Laerskool Swartkop

Geagte Adriaan Robberts,
Ons maak graag van die geleentheid gebruik om jou en jou personeel te bedank vir die wyse waarop julle ons kinders en personeel veilig tydens die musiekblyspel vervoer het.
Te midde van groot druk het die bus-bestuurders hulle goed gekwyt van hulle taak.
Ons wens is dat ons nog n lang besigheids-verhouding met Robberts busdiens sa he.